Karen Zoid — Paroles et traduction des paroles de la chanson Want As Ek Droom
La page contient les paroles et la traduction française de la chanson « Want As Ek Droom » de Karen Zoid.
Paroles
As ek staan, staan ek alleen.
Ek wonder weer …
wat nou?
Ek wil meer as net oorleef.
Die einde kom so gou.
Elke keer, wat ek weer probeer.
En oor begin, weet ek, ek sal moet.
Elke maal, weer die prys betaal.
Jy lag my uit, ek maak my oë toe.
Want as ek droom, voel ek die oomblik.
Want as ek droom, is ek al daar.
Want as ek droom, is als vergete.
Want as ek droom, kan ek weer staan.
Net as ek droom.
Mmmmm
Net as ek droom.
Ek sal val, ek sal opstaan.
Selfs …
al kry ek seer.
Waar’s die deur wat oop sal gaan?
Die kans …
wat ek begeer?
Nog 'n keer, wat ek weer probeer.
En oor begin, my voete ken die pad.
Elke maal, sal ek die prys betaal.
Jy lag my uit, ek maak my oë toe.
Want as ek droom, voel ek die oomblik.
Want as ek droom, is ek al daar.
Want as ek droom, is als vergete.
Want as ek droom, is als volmaak.
Gee my 'n kans, om myself te kan wees.
Gee my 'n kans, om te gee.
Gee my 'n kans, om my droom uit te leef.
Gee my 'n kans, gee my 'n kans.
Gee my 'n kans …
Want as ek droom, voel ek die oomblik.
Want as ek droom, is ek al daar.
Want as ek droom, is als vergete.
Want as ek droom, kan ek weer staan.
Net as ek droom.
Net as ek droom.
Net as ek droom.
Traduction des paroles
Comme ek staan, staan ek alleen.
EK wonder weer …
wat nou?
Ek wil meer comme net oorleef.
Mourir einde kom si gou.
Elke keer, wat ek weer probeer.
Fr plancher de commencer, weet ek, ek sal moet.
Elke maal, weer mourir prys betaal.
Jy lag mon uit, ek maak mon orteil oë.
Voulez que ek dream, voel ek mourir oomblik.
Voulez comme EK droom, est ek al daar.
Vous voulez comme EK droom, est als vergete.
Voulez comme EK droom, kan ek weer staan.
Net comme EK droom.
Mmmmm
Net comme EK droom.
Ek Sal val, EK Sal opstaan.
Auto …
al kry EK seer.
Waar's die deur wat oop Sal gaan?
Mourir kans …
wat ek begeer?
Nog ' n keer, wat ek weer probeer.
Fr plancher de commencer, mon voete ken mourir pad.
Elke maal, sal ek mourir prys betaal.
Jy lag mon uit, ek maak mon orteil oë.
Voulez que ek dream, voel ek mourir oomblik.
Voulez comme EK droom, est ek al daar.
Vous voulez comme EK droom, est als vergete.
Voulez comme EK droom, est als volmaak.
Gee mon 'n kans om moi-même te kan wees.
Gee mon 'n kans om te gee.
Gee mon 'n kans om ma dream uit te leef.
Gee mon 'n kans, gee mon 'n kans.
Gee mon 'n kans …
Voulez que ek dream, voel ek mourir oomblik.
Voulez comme EK droom, est ek al daar.
Vous voulez comme EK droom, est als vergete.
Voulez comme EK droom, kan ek weer staan.
Net comme EK droom.
Net comme EK droom.
Net comme EK droom.