Ddisselblom — Paroles et traduction des paroles de la chanson Carwatch Camels

La page contient les paroles et la traduction française de la chanson « Carwatch Camels » de Ddisselblom.

Paroles

1ste Vers:
Jy stap elke dag by my verby met jou pakkies goed wat jou bevry
Afgeroomde melk en lae vet yogurt en jou Woolworths styl en
Twee duisend rand se goed en net twee daarvan kom vir my want,
Refrein:
Ek pas jou kar op
Ek hou die skelms dop
Ek vra nie veel nie
Net fags in my pakkie
En rook in my long
Ek rook my Carwatch-Camels en voel I belong
Net fags in my pakkie
En rook in my long
Ek rook my Carwatch-Camels en voel I belong
Vers 2:
Kom wind kom weer kom son kom maan niks gaan my hier kan keer
Dag in dag uit sal ek wag en wag terwyl jy jou kinders laat leer
Refrein
Brug:
Ek pas jou kar op tot laat in die aand en
Ek voel so weerloos tot laat in die aand x2
Refrein

Traduction des paroles

1er Vers:
Jy stap elke dag par mon verby rencontré jou pakkies goed wat jou bevry
Afgeroomde melk en Lae Vet yogurt en jou Woolworths styl FR
Twee duisend rand se goed en net twee daarvan kom VIR mon Vouloir,
Refrein:
Ek pas jou KAR op
Ek Hou die skelms dop
Ek vra nie veel nie
Net fags dans mon pakkie
Fr tour dans ma longue
Ek tour mon Carwatch-Chameaux en voel j'appartiens
Net fags dans mon pakkie
Fr tour dans ma longue
Ek tour mon Carwatch-Chameaux en voel j'appartiens
Vers 2:
Kom vent kom weer kom fils kom maan niks gaan mon hier kan keer
Dag dag uit sal ek wag wag fr terwyl jy jou kinders laat leer
Refrein
Brug:
Ek pas jou KAR op tot laat in die Aand en
Ek voel donc weerloos tot laat en mourir et x2
Refrein